You can make a difference through sport by supporting this initiative. Old cycling gear, bike parts, race entries, lifts to races, anything which can make a positive difference. Click here to find out how you can help.


NEWS
Riding with the champions


CLASSIFIEDS
Specialized Epic

Website hosted and maintained by Justcrew.com

 

QUICK LOGIN

POSTED RIDES

RIDE #1297 - Ridemaster is Johan Malherbe

Login to join this ride


DATE: 2010-09-03
LEAVING @ 5:15 AM
FROM Vineyard Spar Centre
BIKE MTB
RIDE TYPE Social
TERRAIN Mountain
ESTIMATES 4 RIDE TIME, DISTANCE & AVG SPEED
± 01h30, ± 22 km, ± 16 km/h
PACE Easy
SUITABLE 4 WHO? Novice

Paarlberg Vrydagoggend social ride vir almal. (veral die sms Brugstraatgroepie) is welkom. Ons gaan deur die Hoofstraat noord af ry via Gimnasium en vele ander landmerke. Dan die bergpad vernoem na die laaste wamaker oorl. Jan F Philips tot bo Meulwater ( die waterbron van die Paarl meul wat die grootste wiel in die Kaap was)Na 'n lekker asemstop en pratery kan ons afsuiker via Victoriadam en die Dennebos se onderste enkelspoorpad (singletrack) via Courtrai Landgoed( Een van die Paarl se ou onderverdeelde spogplase) na elkeen se huis.

WHO'S RIDING?

(p.s. put your name down if you are going to join this ride, RSVP. Otherwise do not be suprised about ride changes)

Clive Sheasby


RIDE #1298 - Ridemaster is Lorraine Geldenhuys

Login to join this ride


DATE: 2010-09-03
LEAVING @ 12:30 PM
FROM Checkers Noorder Paarl
BIKE Road bike
RIDE TYPE Training
TERRAIN Tar
ESTIMATES 4 RIDE TIME, DISTANCE & AVG SPEED
± 04h00, ± 95 km, ± 23-25 km/h
PACE 60-70% (Aerobic Endurance)
SUITABLE 4 WHO? All Types

Rustige base more. Riebeeck-Kasteel via Hermon + Malmesbury pad terug. Niks gejaag nie, bly dan eerder by die huis! Bring jou dik wiel, dun wiel, drie wiel en laat wiel vir 95km. Klem op base en chat. Mans sonder ego`s en vrouens sonder issues welkom! ;)



RIDE #1296 - Ridemaster is Natie Ferreira

Login to join this ride


DATE: 2010-09-04
LEAVING @ 6:00 AM
FROM Vineyard Spar Centre
BIKE MTB
RIDE TYPE Social
TERRAIN Mountain with single track
ESTIMATES 4 RIDE TIME, DISTANCE & AVG SPEED
± 05h00, ± 90 km, ± 20 km/h
PACE 60-70% (Aerobic Endurance)
SUITABLE 4 WHO? Average

'n Rustige Saterdag ride Franschhoek berge toe. Die klem is daarop om die natuurskoon te geniet. Geen vreeslike klimme en gejagery nie. Van die terrein is bietjie tegnies en daar is ook 'n stukkie single track, maar niks te verskriklik nie. Ek will paadjies ry wat ek nog nie vantevore gery het nie, moet my dus nie kwalik neem as ons dalk verdwaal nie.

Bring iets om te eet en geld vir koffie in Franschhoek. 



WHO'S RIDING?

(p.s. put your name down if you are going to join this ride, RSVP. Otherwise do not be suprised about ride changes)

Johan Malherbe
De Villiers Britz
Joritha Prins
Emily brink


RIDE #1299 - Ridemaster is Niklaas Davin

Login to join this ride


DATE: 2010-09-04
LEAVING @ 5:00 AM
FROM Vineyard Spar Centre
BIKE MTB
RIDE TYPE Training
TERRAIN Mountain
ESTIMATES 4 RIDE TIME, DISTANCE & AVG SPEED
± 02h00, ± 40 km, ± 20 km/h
PACE Medium
SUITABLE 4 WHO? Novice

Vir die van ons met klein kinders en hulle besige sportprogramme en ander verpligtinge wat vroeg moet terug wees, 'n lekker 2 ure ride in Paarlberg.



WHO'S RIDING?

(p.s. put your name down if you are going to join this ride, RSVP. Otherwise do not be suprised about ride changes)

Erhard Coetzee


RIDE #1300 - Ridemaster is Louis Ferreira

Login to join this ride


DATE: 2010-09-04
LEAVING @ 6:00 AM
FROM Vineyard Spar Centre
BIKE MTB
RIDE TYPE Social
TERRAIN Mountain with single track
ESTIMATES 4 RIDE TIME, DISTANCE & AVG SPEED
± 03h30, ± 60 km, ± 18 km/h
PACE Medium
SUITABLE 4 WHO? Average

Wellington / Paarl / Hawequa....must be in the mountains. Final route to be decided.

WHO'S RIDING?

(p.s. put your name down if you are going to join this ride, RSVP. Otherwise do not be suprised about ride changes)

Craig Street
Noel Droomer


RIDE #1291 - Ridemaster is John Wolfaardt

Login to join this ride


DATE: 2010-09-11
LEAVING @ 8:00 AM
FROM Matjiesfontein in die Karoo
BIKE MTB
RIDE TYPE Social
TERRAIN Gravel road
ESTIMATES 4 RIDE TIME, DISTANCE & AVG SPEED
± 12h00, 200km, 20km/h
PACE Medium
SUITABLE 4 WHO? Advanced

Ons klim Vrydagmiddag 11 Sept 14h00 op die trein (hugenote stasie ) met jou mountainbike en reg aangetrek vir tog - alles wat jy by jou het moet jy weer Paarl toe bring op jou rug . Ons kom so teen 19h00 op Matjiesfontein - ons eet aandete by die hotel in fietry klere - gaan slaap in jou fietry klere , eet ontbyt in jou fietsry klere en ry dan via die Ceres Karoo / Tangua via Ceres ( hier eet ons gebakte vis en slap chips ) via Bainskloof terug huis toe sonder back-up voetuie , selfone heartrate monitors en ander goed . Totale afstand so 200 km en die pad is redelik plat(karoo gruispad ) so ons behoort 20km/uur te kan handhaaf en met stoppe teen 20h00 in Paarl terug te wees . Alles wat jy nodig het om by die huis te kom dra jy op jou eie rug . Ons gaan nie jaag nie want ons sal dalk iemand moet lift of sy fiets in stukke moet saamry . Bel of click op die posting of sms my as jy lus is vir die Transtangua en moet met Matjies reel - ook die trein  . john 0836312905 - jy hoef nie fiks te wees nie net taai . Ek sal die kostes laat weet sodra ek weet hoeveel gaan ( trein R75 , fiets R25 Matjies ?? ) Dankie

WHO'S RIDING?

(p.s. put your name down if you are going to join this ride, RSVP. Otherwise do not be suprised about ride changes)

Hugo Swanepoel
Thinus De Villiers
Johan Malherbe
Noel Droomer
CHARL DU PLESSIS
Johan Bothma
Dick During
Joritha Prins
Mare Malherbe


RIDE #1293 - Ridemaster is John Wolfaardt

Login to join this ride


DATE: 2010-09-11
LEAVING @ 8:00 AM
FROM Matjiefontein (Karoo)
BIKE MTB
RIDE TYPE Social
TERRAIN Gravel road
ESTIMATES 4 RIDE TIME, DISTANCE & AVG SPEED
± 12h00, ± 200 km, ± 20 km/h
PACE Hard
SUITABLE 4 WHO? Advanced

Shosolosha Meyl train of Transnet has been stopped until further notice which means we drive in private vehicles to Matjies on Friday (10/9). Please let me know who can (wants to ) drive and how many bikes/persons  you can take . Dinner, Bed and Breakfast at Matjies R555 per person sharing- da is dubbelbeddens ook . I have provisionally booked for the names confirmed on the ride . ek wil Matjies finaal bespreek Donderdag(2/9) so bevestig aan my ; john@fruitworks.co.za of sms 0836312905 . Onthou ligte ( rooi ook ) vir die laaste 2 uur se ry . Aandete 19h00 op Matjies . Any queries or comments please contact me - wheather forecast I do not know (kan enigiets oor so 'n afstand wees ) ma daars 'n rede hoekom die bossies in die Karoo so kort is . Breakfast 07h00 by Matjies ry 08h00  en ons eet slaptjips en gebakte vis op Cordosa stoep op Ceres so by17h30 . Lekka !! Vat saam wat jy nodig het. 

WHO'S RIDING?

(p.s. put your name down if you are going to join this ride, RSVP. Otherwise do not be suprised about ride changes)

Ludwig Terblanche
Marius Pienaar


PaarlMTB.com is a dedicated website for Mountain Biking in Paarl, Wellington, Stellenbosch and Franschhoek