POSTED RIDES
RIDE #1291 - Ridemaster is John Wolfaardt
Login to join this ride
DATE:
2010-09-11
LEAVING @ 8:00 AM
FROM Matjiesfontein in die Karoo
BIKE MTB
RIDE TYPE Social
TERRAIN Gravel road
ESTIMATES 4 RIDE TIME, DISTANCE & AVG SPEED± 12h00, 200km, 20km/h
PACE Medium
SUITABLE 4 WHO? Advanced
Ons klim Vrydagmiddag 11 Sept 14h00 op die trein (hugenote stasie ) met jou mountainbike en reg aangetrek vir tog - alles wat jy by jou het moet jy weer Paarl toe bring op jou rug . Ons kom so teen 19h00 op Matjiesfontein - ons eet aandete by die hotel in fietry klere - gaan slaap in jou fietry klere , eet ontbyt in jou fietsry klere en ry dan via die Ceres Karoo / Tangua via Ceres ( hier eet ons gebakte vis en slap chips ) via Bainskloof terug huis toe sonder back-up voetuie , selfone heartrate monitors en ander goed . Totale afstand so 200 km en die pad is redelik plat(karoo gruispad ) so ons behoort 20km/uur te kan handhaaf en met stoppe teen 20h00 in Paarl terug te wees . Alles wat jy nodig het om by die huis te kom dra jy op jou eie rug . Ons gaan nie jaag nie want ons sal dalk iemand moet lift of sy fiets in stukke moet saamry . Bel of click op die posting of sms my as jy lus is vir die Transtangua en moet met Matjies reel - ook die trein . john 0836312905 - jy hoef nie fiks te wees nie net taai . Ek sal die kostes laat weet sodra ek weet hoeveel gaan ( trein R75 , fiets R25 Matjies ?? ) Dankie
WHO'S RIDING?
(p.s. put your name down if you are going to join this ride, RSVP. Otherwise do not be suprised about ride changes)
Hugo Swanepoel
Thinus De Villiers
Johan Malherbe
Noel Droomer
CHARL DU PLESSIS
Johan Bothma
Dick During
Joritha Prins
Mare Malherbe
RIDE #1293 - Ridemaster is John Wolfaardt
Login to join this ride
DATE:
2010-09-11
LEAVING @ 8:00 AM
FROM Matjiefontein (Karoo)
BIKE MTB
RIDE TYPE Social
TERRAIN Gravel road
ESTIMATES 4 RIDE TIME, DISTANCE & AVG SPEED± 12h00, ± 200 km, ± 20 km/h
PACE Hard
SUITABLE 4 WHO? Advanced
Shosolosha Meyl train of Transnet has been stopped until further notice which means we drive in private vehicles to Matjies on Friday (10/9). Please let me know who can (wants to ) drive and how many bikes/persons you can take . Dinner, Bed and Breakfast at Matjies R555 per person sharing- da is dubbelbeddens ook . I have provisionally booked for the names confirmed on the ride . ek wil Matjies finaal bespreek Donderdag(2/9) so bevestig aan my ; john@fruitworks.co.za of sms 0836312905 . Onthou ligte ( rooi ook ) vir die laaste 2 uur se ry . Aandete 19h00 op Matjies . Any queries or comments please contact me - wheather forecast I do not know (kan enigiets oor so 'n afstand wees ) ma daars 'n rede hoekom die bossies in die Karoo so kort is . Breakfast 07h00 by Matjies ry 08h00 en ons eet slaptjips en gebakte vis op Cordosa stoep op Ceres so by17h30 . Lekka !! Vat saam wat jy nodig het.
WHO'S RIDING?
(p.s. put your name down if you are going to join this ride, RSVP. Otherwise do not be suprised about ride changes)
Ludwig Terblanche
Marius Pienaar
|