PAARLMTB NOTICEBOARD
This is your noticeboard to post comments, ask questions or seek advice. Excessive use of profanities will be tolerated. You must login to post a comment on this noticeboard.
Paarl MTB History Vir die van ons wat nie 'n garmin kan bekostig nie, maar wel 'n gps enabled foon het is hierdie nogal 'n lekker opsie. Ek het dit vanoggend die eerste keer gebruik. Dear Mountain Biker, Wow, what happend to all you mtb ouens/vrouens when Natie and I left for the Epic ? Ammal post nou rides...linksom Nederburg, regsom nederburg, andersom nederburg, maybe nederburg. Tempo slow, rustig, decided by pitchers etc etc. Ek hoop die tendens duur deur die winter voort en dat almal nou regmaak vir mtb(wintersport) se races wat met die Tru Cape gaan begin op 8Mei in Grabouw. Die vroee oefenry het sekerlik nie net met die Trans Baviaans te doene nie ? Maar ek hou van variasie en verskeidenheid..dis hier by ons te vinde. Tot sommige van ons neem mtb so ernstig op dat 'n ride onderbreek word om 'n bevalling te gaan doen en dan weer te join..al is dit nou vir koffie by Juno. ( die wit jas het gelukkig die ryklere mooi versteek) Skynbaar was die bevalling dringend, want die een ryer kon skaars bybly met die intog in die Paarl ! Mooi so julle, die energie en dringendheid is aansteeklik. Hi All We are having our second Gansbaai Funride/race on the 26th of June. 7.5km, 21km and 60km routes planned. The 60km route has a bit of everything - more details as well as route descriptions and profiles here: http://mysite.mweb.co.za/residents/jcl/ Thanks -hope to see some Paarl people there!! Corrie Vanoggend toe ek by die motorhuis kom en ek sien die deur wat oopstaan het ek geweet daar is fout... Stap toe binne en ek sien my en my pa se fietse WEG, GESTEEL!!! Ek voel so magteloos, want daar kan niks daaraan gedoen word nie. Giant XTC CO en XTC 3. Wees asseblief op die uitkyk vir hulle, twyfel sterk of iemand hulle ooit weer sal sien, maar nou ja. Groetnis
Is it possible for the founder members of Paarl MTB to do a write up on when how and by whom it all started with some interesting stories?
>> posted on 2010-05-04 05:32:59 by Johan Malherbe (0825521866)
GPS Tracking
>> posted on 2010-05-01 12:55:35 by Natie Ferreira (0835787619)
Western Cape Mountain Bike Commission
>> posted on 2010-04-29 05:26:00 by Louis Ferreira (084 752 0817)
Paarl MTB fruit mixed diced fruit salad
>> posted on 2010-04-20 14:30:42 by Johan Malherbe (0825521866)
Trans Baviaans
>> posted on 2010-04-12 12:13:30 by Trevor Clift (082 822 5268)
Gansbaai 26th June 2010
>> posted on 2010-04-07 10:27:12 by Corrie Loubser (0762708800)
Puff encounters
>> posted on 2010-04-05 07:32:51 by Louis Ferreira (084 752 0817)
Zambezi mud
... makes you ride like you shouldn't be riding.
>> posted on 2010-04-01 06:49:53 by Louis Ferreira (084 752 0817)
Die Juno Keffiekatte
So' bly kan bergfietsry jou maak, maar dit vat agt dae! Dankie vir elke oproep en sms. Dit het ons deurgedra. Kyk maar uit vir 'n posting oor 'n paar dae.....
>> posted on 2010-03-29 18:58:57 by Johan Malherbe (0825521866)
Gesteelde drome
>> posted on 2010-03-28 17:31:40 by Ruaan Louw (083 285 8649)





